"Jy mag nie steel nie" - 8ste Gebod.
Download Audio:
Datum:
2018-09-02
Scripture:
Eksodus 20:15; HKS 42; Psalm 24 en Lukas 19:11-27
Speaker:
Sermon Notes:
As rentmeesters van God se skepping, staan ons in 'n spesiale verhouding met aardse besittings, met die van jouself en van ander mense.
- Steel, wie ek?! Is steel al waaroor die 8ste gebod van God gaan?
- Ps. 24:1 Alles behoort aan God. Skepper en Eienaar.
- Ons staan in 'n verhouding met God se eiendom.
- Luk. 19:11-27 Mens is Rentmeester
- Ons gee rekenskap aan God oor Sy besittings.
- Ons staan dus in 'n verhouding met God se eiendom.
- Die verbod van die 8ste gebod.
- Besittings nie te verkry op verkeerde manier nie.
- Misbruik en verkwisting (mors).
- Wat gebied die 8ste gebod?
- Ons moet/wil ander se belange ook bevorder.
- Ons moet/wil elke dag ons kant bring en waardeer wat God ons gee.