Back to Top

Sondag is 'n Christusdag!

Download Audio:

Datum:
2018-09-16
Scripture:
Eksodus 20:8-11, Matteus 11:25 - 12:8
Speaker:
Sermon Notes:
Die Sondag is die dag van die Here waarop ons besondere rus in Christus vind.

  1. Die betekenis van die Sabbatsgebod in die Ou Testament:
  2. Die betekenis van die Sabbatsgebod in die lig van die Nuwe Testament.
  3. Jesus Christus is die Middelpunt van die Sondag, ons RUSBRINGER.
  4. Omdat Jesus ons Rusbringer is, vra Hy: waar is jy op die eerste dag van die week en waarmee hou jy jou besig?
  5. Die Sondag, die Christus dag, maak van die res van jou week, 'n Christus week!