Back to Top

Pas jou geloof op. Dit is kosbaar, uiters kosbaar.

Download Audio:

Datum:
2018-09-23
Scripture:
2 Petrus 1:1-11
Speaker:
Sermon Notes:
  • Inleiding: pas ons ons geloof goed genoeg op?
  • Kosbaar, want daar is in die koninkryk nie tweederangse gelowiges nie.
  • Kosbaar, want jy sien Jesus Christus se sorg.
  • Kosbaar, want wie glo, deel aan die goddelike natuur.