Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 2 Desember
Conner Dalton
Danie Meiring
Monty Dalton
Maandag, 3 Desember
Nicolene Erasmus
Koos Van Der Merwe (88)
Dinsdag, 4 Desember
Sanet Knoester
Zoks Schwellnus
Woensdag, 5 Desember
Riekelt De Vries
Janetta Aucamp
Hanlie Van Der Merwe
Jan Wandrag (77)
Donderdag, 6 Desember
Jacques Du Plessis
Selmi Ebersohn
Elouise Kalmer
Mabel Venter
Vrydag, 7 Desember
Hardus Van Der Walt
Ali Abbink (77)

Luister vandag ..., terwyl daar nog 'n vandag is!

Download Audio:

Datum:
2018-09-30
Scripture:
Hebreërs 3:7-19
Speaker:
Sermon Notes:

Besef jy nog hoe belangrik is vandag as 'n Godgegewe geleentheid, 'n geskikte tyd vir beslissing?

1.   Luister vandag ...

  • Vir die Hebreër-gemeente het die dae maar verby gegaan ...
    • sonder om die belang daarvan te besef
    • sonder 'n egte belewing van geloof en bekering
  • Die Here waarsku (met 'n aanhaling uit Ps. 95)
    Vandag as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie...
  • Vandag as tyd van beslissing vir die Here ... is lewensbelangrik!

2.   ... terwyl daar nog 'n vandag is!

  • Die waarheid is: Vandag kan verby gaan ...
  • Terwyl daar nog 'n vandag is, moet ons mekaar aanspoor ... sodat ons nie van God afvallig sal raak nie (vs. 12-13).