Back to Top

God maak Homself bekend as die Here!

Download Audio:

Datum:
2018-10-14
Scripture:
Eksodus 7:1- 6; 8:16-19;12:29-33
Speaker:
Sermon Notes:
  • Hy ken ons hardkoppigheid
    Hy weet ons het ons ware menswees verloor en magbehep geword.
    Dis nie net die regeerder van Egipte wat aan sy eie mag vasgeklou het nie.
  • Hy werk met 'n doel
    Sy plan met ons is groter en heerliker as wat ons meestal dink Hy soek jou hart!
    Dis waarom Hy Jesus aan ons gegee het.
    Dis waarom Hy deur sy Gees in ons werk.
  • Hy sal sy doel met jou bereik
    Hy sien nie af van sy plan nie.
    Dis ons troos ...
    ... maar dis ook 'n heilige waarskuwing!