Back to Top

Die vreugde en vrug wanneer ek in Jesus Christus bly

Download Audio:

Datum:
2018-10-21
Scripture:
Johannes 15
Speaker:
Sermon Notes:

Hoe kan ons groei in ons karakter? In 'n wêreld waar alles van nature agteruitgaan, kan ons nie stilstaan nie!

In die Bybel is die oproep om “vrug te dra” 'n beeld vir bo natuurlike karater verandering.  Dis verandering wat net die Gees van God kan bring.  Johannes 15:1-11

• verduidelik vir ons waarom dit moontlik is vir Christene om só te groei.
• maak dit baie duidelik hoe ons kan groei
• wys vir ons hoe belangrik dit is om te groei en te groei vir die regte rede!