Back to Top

God voed jou met hemelse voedsel!

Download Audio:

Datum:
2018-10-28
Scripture:
Psalm 63
Speaker:
Sermon Notes:

VOEL JY OF JY IN ʼn WOESTYN IS MET JOU LEWE?

GOD VOED JOU MET HEMELSE VOEDSEL!

God gee nie maar net krummels aan jou in die woestyn nie, maar hemelse voedsel!

Jy ontvang hemelse voedsel in die skaduwee van God se vleuels!

Kind van God, neem die hemelse voedsel!