Back to Top

Ken die genade van die uitverkiesing deur geloof!

Download Audio:
Additional file:

Datum:
2018-11-04
Scripture:
Efesiërs 1:1-14; 1 Tessalonisense 1:2-10 en DL 1
Speaker:
Sermon Notes:
Wat gaan deur jou kop en jou hart as jy van die uitverkiesing hoor ...?

1.   God kies uit genade uit!
Die hart van die uitverkiesing is:
  • God kies ons uit om sy kinders te wees
    • nog voordat Hy ons gemaak het
    • in Christus
    • net uit liefde en genade (Ef.1:3-5)
  • ... op grond van niks van onsself nie!
2.   Ken dit deur geloof!
Hoe maak God die genade 'n werklikheid in ons tyd?
  • God stuur verkondigers van die Evangelie ...
  • Mense glo dit ...
  • en die Heilige Gees merk hulle as sy eiendom (Ef. 1:13a)
Moenie worstel of jy uitverkies is nie!
Maak erns met die Evangelie!