Back to Top

God roep uit die duisternis..., en maak lewend!

Download Audio:
Additional file:

Datum:
2018-11-11
Scripture:
1 Petrus 2:9 en DL 1; 3/4
Speaker:
Sermon Notes:
 Julle ... is 'n uitverkore volk..., 'n nasie wat vir God afgesonder is (1 Pet.2:9). Die heerlikste status wat mens ooit kan hê. Mense word nie sommer vanself só genoem nie!

1.    God roep uit die duisternis...
  • Dit begin by God wat roep... uit die duisternis.
  • Duisternis is simbool van geestelike dood
    • waarin mens magteloos vasgevang is (DL 3/4:3)
  • Die Here roep deur die Woord ...
2.    ... en maak geestelik lewend!
  • Wanneer die Woord weerklink, maak die Gees geestelik lewend (DL 1:6,7)!
    Julle is wedergebore... uit onverganklike saad (1 Pet.1:23).
  • So iemand kom na die wonderbare lig toe!
    • Dit bring mens in (geloofs)aksie (DL 3/4: 11-12)!
Is jy wedergebore? Dan is jy ook deel van die uitverkore volk van God!