Back to Top

Die werke van die Here is groot!

Download Audio:

Datum:
2018-12-23
Scripture:
Psalm 111
Speaker:
Sermon Notes:
Loof die Here met volle oorgawe - met algehele toewyding.

Die Here is "trou" en "reg".

Die Here stel Sy verbond daar en Hy hou dit in stand.

Van ons moet daar 'n reaksie op die groot werke van die Here kom. Ons moet oor die werke van die Here nadink (in vreugde) en ons moet nie vergeet van Sy weldade nie.

Dien die Here in wysheid.

Wees daarom bly in Christus en moenie die liefde van God vergeet nie.