Back to Top

God sal jou as die geknakte riet nie afbreek nie!

Download Audio:

Datum:
2018-12-30
Scripture:
Matteus 12:1-21
Speaker:
Sermon Notes:

Voel jy dalk soos 'n riet wat geknak is en dis net die laaste ruk wat jou finaal gaan breek?

Gaan mense jou verder knak of breek?

Gaan die Here die laaste pluk gee om jou te breek of wat doen Hy doen?

God sal jou as die geknakte riet nie afbreek nie!

God hou jou vas, maak jou weer heel en gebruik juis vir jou om Sy wil bekend te maak.