Back to Top

Die Seën van die Here word geskenk aan eengesinde gelowiges….

Download Audio:

Datum:
2018-12-30
Scripture:
Psalm 133
Speaker:
Sermon Notes:
  1. Die prag van mense wat eensgesind saamwoon.
  2. Vergelyking 1: soos reukolie wat van kop tot tone deurdrenk.
  3. Vergelyking 2: soos die dou van Hermon wat neerval.
  4. Resultaat van eensgesinde saamwoon: die seën van die Here word geskenk.