Back to Top

Jesus se beeld moet in ons deurbreek.

Download Audio:

Datum:
2019-01-06
Scripture:
Efesiërs 5:21 – 6:9
Speaker:
Sermon Notes:
Slaag ons die toets van Efesiërs 5:21 of is ons deel van die skare wat sug na mag en in beheer wees? Onthou: Paulus skryf hier aan gemeentes wat bestaan uit Christen-gelowiges.

Jesus is hierin vir ons die leidende voorbeeld, daarom kyk ons kortliks na sy optrede en doen en late.

Onderdanig wees het bepaalde kenmerke, maar dit is belangrik dat dit sigbaar word in hoe ons lewe en optree teenoor alle mense.

Veral binne verhoudings moet wat vers 21 aan ons voorhou, sigbaar word.