Back to Top

Veilig met God op pad die toekoms in!

Download Audio:
Additional file:

Datum:
2019-01-13
Scripture:
Psalm 121
Speaker:
Sermon Notes:
Ons is op pad, elke dag! Wie weet wat alles hierdie jaar vir ons voorlê ...?

1.   Met God op pad ...
  • Die reisiger in Ps.121 sing sy pelgrimslied ...
  • Hy sien die berge en vra bang: Waar sal my hulp vandaan kom?
  • Hy vind sy antwoord: Van die Here...
    • die VerbondsGod, die almagtige Skepper!
2.   ... is ons ewig veilig!
  • Die wete laat hom oorborrel van sekerheid en bemoediging (vss. 3-8)
  • Leer hieruit om jou nie blind te staar teen gevaar nie, maar met vertroue op te kyk ... na die berge,
    • omdat daar 'n Golgota-berg en 'n berg van verheerliking was!