Back to Top

God gee ʼn lewe in diens van sy Koninkryk!

Download Audio:
Additional file:

Datum:
2019-01-20
Scripture:
1 Kronieke 4:1-10
Speaker:
Sermon Notes:
Baie gelowiges leef 'n middelmatige lewe - nie buitengewoon diensbaar nie, soms gefrustreerd ..., met 'n voortdurende vrees vir smart.

1.   Jabes - meer geëerd...?!
  • Só was Jabes se lewe - iemand bestem vir smart ...
  • Tog in God se oë - meer geëerd as sy broers!
  • Hoe kan ons 'n lewe leef wat die moeite werd is?
2.  Jabes - bid om 'n geëerde lewe!
  • Jabes neem sy toevlug tot die God van Israel - die Almagtige!
  • Hy bid:
    • Stort U seën oor my uit
    • Vergroot my grondgebied
    • Neem my onder u beskerming
    • Weerhou onheil van my
  • Nie 'n selfsugtige gebed nie, maar gerig op die koninkryk van God!
Is jy tot smart ..., of tot seën vir ander?