Back to Top

Met God se genade kom ons oor elke hekkie.

Download Audio:

Datum:
2019-01-20
Scripture:
2 Korintiërs 12:1 - 10
Speaker:
Sermon Notes:
Die Bybel is vol van beloftes van God aan ons
  • Glo ons elkeen.
  • Kan dit in ons lewe en optrede gesien word.
Paulus wou graag van die doring in sy vlees ontslae raak.
  • God hoor sy gebed
  • God verhoor sy gebed - sonder om Paulus sy sin te gee.
God gee die dubbele belofte - genoeg genade en krag.
  • Onthou: Paulus het reeds baie vermag ondanks die doring.
  • Leer om wat jy doen en moet doen vanuit die regte hoek te bekyk.
Hoor mooi: jy hoef nie eens sterk te wees nie en tog kan jy instrument wees in God se hand.
Daarom kan ons die jaar wat voorlê vierkant in die oë kyk.