Back to Top

Eensgesind as gemeente ...

Download Audio:

Datum:
2019-01-27
Scripture:
Fil. 1:27 - 2:1-11
Speaker:
Sermon Notes:
Eensgesind as gemeente omdat die evangelie my soos Jesus laat dink en leef!

Filippense 1: 27Hoofsaak is dat julle lewenswandel in ooreenstemming met die evangelie van Christus moet wees.
Filippense 2: 2maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.


Dink oor hierdie twee verse: Wat tref jou? Wat staan vir jou uit? Wat daag jou uit?

     Die visie waartoe God ons oproep (v 2)

     Die pad wat ons moet stap tot daar (v 3-4)

     Die wonderwerk en gesindheid (denkpatroon) waarsonder dit onmoontlik is (v 1, 5-11)