Back to Top

God openbaar Homself as Drie-Enig ter wille van ons saligheid!

Download Audio:

Datum:
2019-01-27
Scripture:
Titus 3:1-11
Speaker:
Sermon Notes:
Ons glo in die Drie-enige God! Dit maak die Christelike godsdiens uniek.

1.   Die Drie-enige God geopenbaar ...
  • Ons kan dit nie verstaan nie.
  • Tog is die hele Bybel vol daarvan:
    • Kom Ons (mv.) maak die mens ... (Gen. 1:26)
    • God het die mens geskep as Sy (ekv.) beeld
  • Nie drie Gode nie!
    • Een God - onderskei in drie Persone (HK. 8:25)
2.   ... ter wille van ons saligheid!
  • Dit is nie 'n koue kerklike dogma nie ...
  • God Drie-enig saam aan die werk t.w.v. ons saligheid!
    • God die Vader, ons Skepper en Herskepper (Tit. 3:4)
    • God die Seun, ons Verlosser (Tit. 3:5a, 6b)
    • God die Heilige Gees, ons Lewendmaker (Tit. 3:5b, 6a)
Ons ewige saligheid loop deur die hande van God Drie-enig!