Back to Top

.... omdat die Evangelie my soos Jesus laat dink en leef!

Download Audio:

Datum:
2019-02-03
Scripture:
Filippense 2:1-11
Speaker:
Sermon Notes:
Eensgesind as gemeente omdat die Evangelie my soos Jesus laat dink en leef!

Ons het God se visie en die praktiese pad na hierdie eensgesindheid, een in liefde, siel en strewe gehoor in Filippense 1:1-5. Ons moet niks uit selfsug of eersug doen nie. Ek moet my medegelowige in nederigheid hoër ag as myself. Ons moet aan mekaar se belange dink! Vandag dink ons oor hoe Jesus dit vir ons moontlik maak om so te leef.

Jesus is God wat aarde toe kom
Hoe verander dit my manier van dink sodat ek kan doen wat Hy vra?
Jesus is God wat 'n ware mens word
Hoe verander dit my manier van dink sodat ek kan doen wat Hy vra?
Jesus is ware God en ware mens wat 'n slaaf word, gehoorsaam tot in die dood aan die kruis!
Hoe verander dit my manier van dink sodat ek kan doen wat Hy vra?