Back to Top

Gee eer aan God die Vader as jou Vader en as Skepper ...

Download Audio:

Datum:
2019-02-03
Scripture:
Psalm 115
Speaker:
Sermon Notes:
Inleiding:
o   Wat is jou reaksie as iemand jou werk neem en die krediet daarvoor vat? Jy is baie ongelukkig daaroor!
o   Weet jy, dit is wat mense doen met God die Vader as hulle Hom nie erken as die Skepper van hemel en aarde nie. God ontvang nie die eer wat Hom toekom nie!
  1. Die vraag en spot na God: Waar is hulle God nou? (vers 2)
  2. Die ongelowige wat vertrou op dooie afgode, sal net soos hulle word. (verse 5-8).
  3. Jy wat die Here dien, vertrou slegs op die Here! (verse 9-11)
  4. Die Here seën die wat Hom dien. (verse 12-15)
  5. Prys vir altyd die Here, gee aan Hom die eer! (verse 17-18)