Back to Top

God is Koning – al lyk alles leeg en sonder God!

Download Audio:

Datum:
2019-02-18
Scripture:
Rut 1:1-22 en Rut 4:13-22
Speaker:
Sermon Notes:
Waar was God met die ramp van Hoërskool Driehoek ..., in al die onreg en tragedies wat ons tref?
Só vra gelowige en ongelowige ...


1.   Is God Koning...?
  • Die naam Elimelek beteken my God is Koning.
  • Sy en sy gesin se lewensomstandighede verloop egter anders - leeg en planloos!
  • Naomi kla dit uit: Vol het ek weggetrek, maar die Here het my leeg laat terugkom (vs. 21).
2.   God is Koning!
  • God is Koning en sy koninkryk gaan voort
    • deur 'n tragiese familiegeskiedenis in te skakel in sy verlossingsplan ...,
    • waaruit die Koning Jesus Christus gebore word (4:22)
  • Ons kan bely dat God die hemel en aarde en al sy skepsels asof met sy hand onderhou en regeer ... (HK 10)
... as ons maar God (leer) ken en vertrou soos die heidense meisie, Rut!