Back to Top

Leef in waarheid én liefde!

Download Audio:

Datum:
2019-02-17
Scripture:
Openbaring 2:1-7
Speaker:
Sermon Notes:
Kan gelowiges sommer maar by enige kerk, volgens ons eie voorkeure, aansluit? Die Alwetende Here Jesus wat in sy kerk is ... (vs. 1-2a), sê: Duidelik nie!

1.   Getrou aan die waarheid
  • Hy sien die positiewe dienswerk raak:
    • Hulle waaksaamheid teen dwaalleer en slegte mense
    • Hulle getrouheid aan die waarheid, al kry hulle swaar
  • Wat sal Hy van ons in GKR sê?
2.   Keer terug na die liefde!
  • Getrou aan die waarheid..., maar sonder liefde - help niks!
  • Ware kerk leef nie in waarheid of liefde nie...
    • maar in waarheid én liefde!
  • 'n Ernstige bekeringsroep (vs.5)!
    Anders ... kom Ek na julle toe en sal Ek julle lamp van sy plek as wegvat.
Die gemeente in Efese bestaan nie meer vandag nie. Sal die GKR bly voortbestaan...?