Back to Top

Mis jy Jesus Christus, is jy verlore, vir ewig!

Download Audio:

Datum:
2019-02-17
Scripture:
Matteus 1:18-24 en Kol. 1:15-20
Speaker:
Sermon Notes:
JESUS CHRISTUS is VERLOSSER VAN SONDES vir die wat in Hom glo!
  • Hebreeuse Naam "Josua" beteken "die Here is verlossing.
  • Josua het die taak gehad om die volk Israel uit slawerny in die beloofde land in te lei, soos belowe (Josua 1 ev.).
  • Jesus Christus is die beloofde Verlosser wat gekom het, wat elkeen wat in Hom glo van die slawerny van sonde verlos, soos belowe (Matt. 1:21)
JESUS CHRISTUS is die ENIGSTE VERLOSSER VAN SONDES om in te kan glo!
  • Is Jesus deur die eeue en vandag deur alle mense as die enigste Verlosser aanvaar?
    • Die Bybel is vol daarvan - nee!
    • Die geskienis is vol daarvan - nee!
  • Vandag is daar baie mense wat sĂȘ - Nee!
  • Loop jy en ek nie ook maar dikwels ons eie pad of dink dat ek kan bydrae tot my verlossing nie?
    • Kom ons doen selfondersoek, liewe gemeente.
REG MET JESUS, OF WEG SONDER JESUS!