Back to Top

Die voorreg om Jesus Christus se naam te dra!

Download Audio:

Datum:
2019-02-24
Scripture:
1 Petrus 2:1-10
Speaker:
Sermon Notes:
Het jy geweet die eerste Christene is "ateïste" genoem? Weet jy waarom? Hulle het so radikaal anders as al die godsdienstige mense van hulle tyd gelewe dat die Romeine hulle nie as 'n "godsdiens" beskou het nie! Hulle kon so anders lewe omdat die Heilige Gees hulle by monde van mense soos Petrus, voortdurend herinner het aan:
  • wie hulle eens was (1 Pet 2:10)
  • wie hulle nou in en deur Jesus geword het (1 Pet 2:9)
    Christen!
    • Profeet
    • Priester
    • Koning
  • en hoe om te wees wie hulle in Jesus is (1 Pet 2:4-6)