Back to Top

Min krag... en tog kragtig!

Download Audio:

Datum:
2019-03-24
Scripture:
Openbaring 3: 7-13
Speaker:
Sermon Notes:
Ons dink dat slegs die "makro"-dinge in die lewe tel en 'n verskil kan maak!
Luister wat sê die Heilige, die ware God:
"Ek weet dat julle min krag het, en tog het julle aan my boodskap vasgehou en My nie verloën nie".


1.   Min krag...
  • Filadelfia (= broerliefde) - 'n klein gemeente, onbelangrik in die oë van die grote wêreld!
  • Boonop nog 'n kerk in verdrukking ook...
    • 'n "sinagoge van Satan" was daar!
2.   ... en tog kragtig!
  • Tog 'n gemeente van groot betekenis in die oë van die Here!
    • omdat hulle vasgehou het aan sy boodskap!
  • Nie 'n tradisie-verstardheid nie,
    • maar die ontsluiting van goddelike krag!
    • En goddelike dinamika:
      "Ek het 'n deur voor julle oopgesluit..."
Ook vir die GKR - 'n oop deur! Gaan ons daar deur?
Dan sal ons 'n pilaar in die Godstad wees, met 'n nuwe naam...