Back to Top

Lof aan God die Skepper wat aan die nietige mens sy aansien gee.

Download Audio:

Datum:
2019-03-31
Scripture:
Psalm 8
Speaker:
Sermon Notes:
God is reeds bekend aan ons as ons Here.

God Hy is nie daar ver nie, maar woon hier binne in my hart.

God openbaar Homself deur Sy Woord, Heilige Gees en natuur aan ons bekend: Hy is GROOT en MAGTIG.

As mens is ons nie verlore nie. God stel ons aan as Sy onderkoning om te heers oor die aarde en dit tot eer van die Here. Wees waardige onderkonings!

Hy sorg vir ons en daarom moet ons vir Sy skepping sorg.