Via dolorosa = pad van smarte
1. Die inhoud van Jesus se lyding: Hy het die ergste en volle toorn van God gedra!
- Jes. 53 beskryf die Messias as 'n man wat verag en verstoot word.
- Om die sonde te sien en die gevolge daarvan.
- Om deur 'n menslike regter veroordeel te word.
- Om aan 'n vloekpaal vasgespyker te word.
2. Die voordeel van Jesus se lyding: Hy bring ons terug voor die Vader!
- Sy wonde bring vir ons vrede en genesing!
- Hy bring ons terug voor die Vader!
- Ewige versoening!