Back to Top

Jou beste wapen teen wat jy nie wil wees nie, .....

Download Audio:

Datum:
2019-04-14
Scripture:
1 Johannes 2:12-17
Speaker:
Sermon Notes:

 

Ouers vra dikwels: hoe maak ek my kinders lief vir die Here? As jongmens sê ek dikwels vir myself, ek wil 'n kind van die Here wees, maar ek kry dit net nie reg nie! Die Here wil vanmôre vir ons ? antwoord kom gee vir hierdie worsteling! Hy sê,

Jou beste wapen teen wat jy nie wil wees nie, is WIE JY IS in Jesus!

Wie en wat ek nie wil wees nie (v 15a, 16)

Waarom ek dit nie wil wees nie (v 15b, 17)

Wie ek is (v 12-14)