Back to Top

Jesus bid vir die kerk se heerlikheid – in die hemel!

Download Audio:

Datum:
2019-04-21
Scripture:
Johannes 17:1-26 (2)
Speaker:
Sermon Notes:
Jesus kon nie "amen" sê voordat Hy nie ook eers vir sy kerk gebid het nie - en veral vir die sekerheid van hulle heerlikheid in die hemel!

1.   Jesus bid vir ons bewaring!
  • Jesus bid
    • nie dat hulle uit die wêreld weggeneem moet word nie
    • maar dat sy Vader hulle sal bewaar (vs.11b,15)
  • Hoe bewaar Hy ons, sy kerk?
    • Jesus bid dat Hy ons toegewyd sal maak aan die waarheid, sy Woord (vs.17)
2.   Jesus bid dat ons sy heerlikheid sal sien!
  • Jesus wil ook dat ons sy heerlikheid sal sien in die hemel (vs.24).
  • Sy gebed word bevestig deur sy testament - onderteken deur sy bloed!
Wanneer ek en jy weer laagtepunte beleef, raak stil en onthou:
Jesus het vir ons gebid. En Hy doen dit steeds!