Back to Top

God openbaar sy wysheid deur swakke mense, .........

Download Audio:

Datum:
2019-04-28
Scripture:
1 Korintiƫrs 2
Speaker:
Sermon Notes:
God openbaar sy wysheid deur swakke mense, ontdek, leef en onderrig sy wysheid deur sy gees

God se wysheid:
  • Is verborge - weggesteek (vs 7-9)
  • Is van altyd af vir ons wat Hy liefhet bedoel en voorberei (vs 9)
  • Is God self in die gekruisigde Christus (vs 2, 10-12)
  • Word deur God se Gees vir ons verduidelik (vs 10-16)
  • Word deur swakke mense aan ander vertel (vs 1-5)
Ons vir wie die wysheid bedoel is
  • Word deur die Gees geleer (vs 13)
  • Kan die wysheid ken, leef en vertel/onderrig (vs 13-16)
  • Kan in die Gees met krag leef (4, 5)
  • Kan alles beoordeel (vs 15, 16)