Back to Top

Opgewek saam Christus tot 'n nuwe lewenspad!

Download Audio:

Datum:
2019-04-28
Scripture:
Romeine 6:1-14 en HKS 17
Speaker:
Sermon Notes:
Jesus kon nie "amen" sĂȘ voordat Hy nie ook eers vir sy kerk gebid het nie - en veral vir die sekerheid van hulle heerlikheid in die hemel!
  1. Met Sy opstanding het Christus die dood vir ons oorwin.
  2. Met Sy opstanding waarborg Christus die gelowige se opstanding uit die dood.
  3. Met Sy opstanding wek Christus ons tot 'n nuwe lewe op.