Back to Top

Bid dat ons Konings-Bruidegom gou moet kom!

Download Audio:

Datum:
2019-06-03
Speaker:
Sermon Notes:

Die Gees en die bruid sê: “Kom!”

Is dit ‘n gebed wat ek en jy (gereeld) bid? Of is ons te besig om die on-leef-bare aarde leefbaar te probeer maak ...? 

  1. Kom, Here Jesus!
  • Jesus het nou al twee keer gesê: “Kyk, Ek kom gou...”
  • Hierop antwoord die Gees en die bruid (kerk): “Kom!”
  • Die Gees bly ons herinner wie Jesus is:
    •          die Wortel, gebore uit Dawid se nageslag
    •          die helder Môrester
  • Verlang jy na Jesus, soos ‘n bruid na haar bruidegom verlang...?!

    2.Jesus kom beslis!
  • Jesus verseker sy bruid (vir ‘n derde keer): “Ja, Ek kom gou!”
  • In sy koms lê ons oplossing, ons verlossing en ons hoop!
  • Nagmaal wil vanaand dié verlange na Hom (en die hemelse fees) in ons brandend hou!