Back to Top

Geestelik gewapen deur gebed?

Download Audio:

Datum:
2019-06-09
Scripture:
Efesiƫrs 6:10-20
Speaker:
Sermon Notes:
'n Operasanger doen alles singend. 'n Christen doen alles biddend! Gebed en Christen wees gaan hand aan hand en in die stryd waartoe ons opgeroep word is gebed van kardinale belang!

Teen wie is die geveg?
  • Nie teen vlees en bloed! Teen die Duiwel en sy bose magte.
Wat is die kern dinge wat ek moet doen?
  • Bly op julle pos
  • Soek julle krag in die Here
  • Trek die volle wapenrusting aan
Hoe moet ek dit doen?
  • Altyd, oral, enige plek, deur GEBED!
  • Dis 'n lewenswyse en nie 'n godsdienstige handeling nie
  • Smeking, Lofprysing, skuldbelydenis, danksegging, voorbidding
  • In die Gees
  • Vir medegelowiges
Vir predikers - Duidelikheid, vrymoedigheid!
Leer jou kinders om so te leef!!!