Back to Top

Die Pinkster-advokaat nou kragtig in ons midde!

Download Audio:

Datum:
2019-06-09
Scripture:
Johannes 16:1-15 en HK So. 20
Speaker:
Sermon Notes:
1.   Jesus stuur sy Gees ...
  • Jesus is besig om afskeid te neem ...
    • vir sy dissipels die einde van sy verlossingspad!
  • Jesus se weggaan is egter tot hulle (en ons) voordeel, want dan stuur Hy die Voorspraak, sy Gees! (vs.7).
2.   ... as Advokaat
  • om die wêreld te oortuig van sonde (vs.9)
  • dat die reg aan Christus se kant is as enigste Verlosser (vs.10)
  • dat die oordeel oor die Bose al gekom het (vs.11)
3.   en om ons te lei in die waarheid!
  • " Die Gees wil deur ons by die wêreld uitkom!
    • o deur ons te lei in die hele waarheid (vs.13)
Die koms van die Gees bring nuwe hoop!
Het ek en jy daardie hoop ...?