Back to Top

Ek lewe onder invloed, maar dan onder invloed van die Heilige Gees.

Download Audio:

Datum:
2019-06-16
Scripture:
Efesiërs 5:1-20
Speaker:
Sermon Notes:
    1. Ek leef nie die "ou lewe" soos iemand wat deur drank bedwelm is nie.
    2. Ek weet ek is deur die Gees verseël en onder sy volle invloed wil ek leef.
    3. 'n Lewe onder invloed.
      Onder die invloed van die Gees lewe ek "noukeurig." v.15-17
      Deur die invloed van die Gees let ek met uiterste sorg op hoe ek leef:
      • Ek sorg dat ek verstaan sodat ek wys kan wees (v.15b-c).
      • Daar is 'n dringendheid in my optrede want ek ken die tyd waarin ek leef (v. 16).
      • Ek is gerig op spesifieke verstandige optrede, dit is optrede waarin ek gehoorsaam is aan my Here.
                      Onder die invloed van die Gees is daar in ons aanbidding: bemoediging, opregtheid en dankbaarheid. Verse 19-20
    • Bemoediging van mekaar in ons aanbidding.
    • Opregtheid in ons aanbidding - ons sing met ons hele hart vir die Here Jesus Christus.
    • Dankbaarheid in ons aanbidding - Altyd, vir alles dankbaar teenoor God die Vader en dit deur Jesus Christus.