Back to Top

Jesus ís Christus, Seun van God, ware Koning, ons Koning!

Download Audio:

Datum:
2019-06-23
Scripture:
Markus 15:1-39
Speaker:
Sermon Notes:
Markus 15:1-5
Die aanklag teen Jesus: "Is jy die koning van die Jode?"

Markus 15:6-15
Pilatus laat die besluit oor aan die burgery: "Wat wil julle hê moet ek met hom maak wat julle die koning van die Jode noem?"

Markus 15:16-20
Die Soldate spot Jesus: "Ons groet u, Koning van die Jode!"

Markus 15:21-27
Die aanklag op die kruis: "Die koning van die Jode."

Markus 15:29-32
Die verbygangers, geleerdes en mede veroordeeldes belaster en spot Jesus: "Laat die Christus, die koning van Israel, nou van die kruis afkom sodat ons dit kan sien en in hom glo!"

Markus 15:33-39
Die offisier wat die kruisiging hanteer sê: "Hierdie man was werklik die Seun van God"