Back to Top

'n Ontmoeting met Jesus . . . waaroor ons nie kan stilbly nie (1)

Download Audio:

Datum:
2019-06-30
Scripture:
Johannes 4:1-26
Speaker:
Sermon Notes:
Die Heilige Gees wil ons, met hierdie verhaal wat Hy laat opteken het, bewus maak van ons geestelike dors. Dis egter nie al nie. Hy wil ons ons ook kom vertel van die Water: Die lewende Water; die enigste Water wat hierdie dors kan les.

Kom ons sien en beleef saam:
  • Vir wie die lewende Water is
  • Wat, of eerder Wie hierdie lewende Water is
  • Hoe ek en jy Hom kan kry
  • En waarom ons Hom kan kry al verdien ons dit nie!