Back to Top

Word ’n lasdraer met Jesus se wet in jou hart!

Download Audio:

Datum:
2019-07-07
Scripture:
Galasiërs 6:1-5
Speaker:
Sermon Notes:
'n Lasdraer is daardie ou by wie jy moeg en moedeloos aankom, en vol moed en krag en lus vir die lewe wegstap. 'n Lasgewer is daardie ou wat jou net nog skuldiger, moeër, meer negatief en moedeloos laat voel. Die vraag is: Watter een van die twee is jy?

Al manier om 'n lasdraer te word, is om:
  • volgens die Wet van Jesus Christus te leef.
  • Dit sal jou met nuwe oë laat kyk na die mense rondom jou
  • en ook na jouself.