Back to Top

God herstel vrede tussen ons en Hom sodat ons vrede .....

Download Audio:

Datum:
2019-07-07
Scripture:
Genesis 43
Speaker:
Sermon Notes:

Ons hoor gereeld in die kerk dat daar vir ons genade en vrede is. Genade is maklik om te verstaan, ons kan God se genade in en om ons lewens elke dag sien. Maar wanneer ons aan vrede dink is dit nie altyd so maklik nie. As ons na ons eie lewens, ons verhoudings en selfs ons land kyk, sien ons alles behalwe vrede. Ons word geroep om in vrede te leef en God het dit ook moontlik gemaak dat ons ware vrede kan hĂȘ. Ons leer vanuit die verhaal van Josef se tweede ontmoeting met sy broers hoe die Here juis hierdie vrede bewerk.

  1. Wat is vrede, en hoekom het ons dit nodig?
  2. God kom herstel die vrede tussen ons en Hom.
  3. Ons het die roeping om in vrede met mekaar te leef.