Back to Top

Dissipels bly by Jesus en sy Woord, die Bron van... ewige lewe!

Download Audio:

Datum:
2019-08-04
Scripture:
Johannes 6:41-71
Speaker:
Sermon Notes:
Ons mense wil almal graag lééf, voluit en gelukkig ... vir altyd!
Waar sal ons dié lewe vind? Petrus bely:
"Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde wat ewige lewe gee".


1.   Jesus en sy Woord ...
  • Tragiese feit dat mense Jesus se woorde hoor ..., maar van Hom af weggaan!
  • Jesus roep ons op om sy liggaam te eet en sy bloed te drink
    • 'n Innerlike en innige geloofsgemeenskap met Hom! (vs. 53)
  • Dié woorde is vir die dissipels egter te hard!
2.    ... die bron van ewige lewe!
  • Die woorde wat aanstoot gee, is presies dieselfde woorde wat ewige lewe gee!
  • Ware lewe, nie eers eendag nie, maar om nou al met Hom te leef! (HK 22:58)
Dissipels hou vas aan sy Woord - dis die ware lewe!

Wil jy nie ook weggaan nie ...?