Back to Top

Neem in diens van God die regte swaard op.

Download Audio:

Datum:
2019-08-04
Scripture:
Matteus 26:47 - 56
Speaker:
Sermon Notes:
Die situasie waarvan ons lees, vra drastiese optrede.

Daarom gryp Petrus die swaard om sy Leier te beskerm.

Dan die verstommende: die opdrag aan hom en die kerk - "sit jou swaard terug in sy plek.

In plaas van geweld, 'n wonderwerk, 'n teregwysende vraag - God se wil geskied

'n Belangrike les vir die kerk van alle tye - gebruik die Koninkryk van Jesus se swaard en laat die res aan God oor.

Waarmee - en laat ons as gelowiges hieroor eerlik wees - is ons besig?

Watter swaard staan vir ons voorop?