Back to Top

Die mens wik ... én God beskik!

Download Audio:

Datum:
2019-08-11
Scripture:
Rut 2:1-23
Speaker:
Sermon Notes:

1.   Die mens wik ...

  • Twee vroue in nood, Rut en Naomi ...
    • Rut neem verantwoordelikheid en inisiatief.
  • "By geval" (toevallig!) kom sy by Boas se land uit ... (vs.3b)
  • ... en "juis toe" (toevallig!) kom Boas daar aan!
  • Rut het gewik en Boas het óók gewik ...

2.   ... én God beskik!

  • 'n Sameloop van toevallighede?
  • Nee, én God het beskik!
    ... die Here wat nie nalaat om sy trou aan lewendes en dooies te bewys nie (vs.20).
  • Maar God se beskikking sluit nie menslike verantwoordelikheid uit nie!
    • Nie om uitkoms te soek nie
    • Ook nie om uitkoms te bied nie
  • Boas as "losser" word geteken as vooraf-skaduwing van dié Verlosser!
    • Boas én Jesus Christus wat hulle eintlik nie by ons nood hoef in te laat nie, maar tog ...