Back to Top

Padteken 3: Dissipels leef in geloof!

Download Audio:

Datum:
2019-08-18
Scripture:
Hebreƫrs 11:1-3; 23-27
Speaker:
Sermon Notes:
Om dissipel van Jesus te wees, vra doelgerigtheid - ook oor hoe ons lewe.

Gelowiges ontvang daartoe die vrug van die Gees.
Ons moet daarop let: dit is die vrug (enkelvoud), maar het nege dele. (verstaan dit soos 'n lemoen met skyfies.)


Verder kom Paulus met die volgende teƫstellinge:
  • Vrug (genade voorreg) versus werke (uitvloeisel van sondeval).
  • Vrug (enkelvoud) versus werke (meervoud)
Enkelvoud wys op harmonie, eenheid, samehorigheid.
Meervoud wys weer op tweespalt, verdeeldheid en onmin
Sien weereens die twee koninkryke wat teenoor mekaar staan.
Jy kan daarom net die een of die ander.