Back to Top

'n Dissipel van Jesus kan nie oor Hom stilbly nie!

Download Audio:

Datum:
2019-08-25
Scripture:
Johannes 4:1-42
Speaker:
Sermon Notes:
Jesus is en bly die Koning wat sy kerk vergader. Ek en jy is hier, deel van sy liggaam omdat Hy ons geroep het en omdat die Heilige Gees ons deur geloof in Jesus ingelyf het. Ons is lewende lidmate deur sy genade.

In hierdie proses gebruik die Here egter mense!
Sendelinge, dominees, ouderlinge, diakens, maar ook mense soos ek en jy. As Hy ons so in sy liggaam kom inroep het, kan ons nie daaroor stilbly nie. Kom ons dink saam oor:
  • Die roeping om te praat
  • Die inhoud van wat ons moet sĂȘ
  • Die motivering om aan te hou getuig