Back to Top

Ek glo in die gemeenskap van gelowiges

Download Audio:

Datum:
2019-09-01
Scripture:
Kolossense 3:1-17
Speaker:
Sermon Notes:
Ons bely feitlik elke Sondag saam met mekaar dat ons glo in die GEMEENSKAP VAN GELOWIGES. Dis deel van die 12 Artikels wat Christen wees in sy kern opsom, m.a.w. dis nie 'n toevallige, opsionele deel van Christen wees nie.

Ons leer vanaand 'n paar dinge van die gemeenskap van gelowiges:
     Ons is hiervoor gemaak
     Dis menslik gesproke onbereikbaar vêr
     Dis moontlik in en deur Jesus
     Dis iets wat ons in geloof moet najaag