Back to Top

God se liefde maak dissipels van Jesus ernstig oor verhoudings

Download Audio:

Datum:
2019-09-08
Scripture:
Markus 14:12-16; 22-25
Speaker:
Sermon Notes:
Die Here nie net 'n God van Woorde nie. Hy wil hy ook hê dat ek en jy sy liefde beleef. Vir die rede stel Jesus die Nagmaal in.

As ek hoor en beleef hoe God my lief het, stel dit my in staat om lief te hê. So kom ons hoor en beleef vanoggend saam met mekaar. Ons gaan luister na Markus se verduideliking van die instelling van die nagmaal, en daarna gaan ons saam nagmaal vier.

Hier's drie handvatsels om jou te help om saam met my deur ons teksgedeelte te werk. Ons gaan saam dink oor die
     Agtergrond vir die instelling van nagmaal
     Jesus se instelling daarvan
     Ons reaksie daarop