Back to Top

Die belangrikste in die koninkryk van Christus!

Download Audio:

Datum:
2019-09-15
Scripture:
Matteus 18:1-14
Speaker:
Sermon Notes:
Wat vir ons belangrik is, is nie noodwendig vir Christus belangrik nie.
Die Here neem 'n kind as voorbeeld van wie in sy koninkryk belangrik geag behoort te word.
Daarmee keer Hy die orde van belangrikheid om.
Hulle wat afkanklik is van sorg is die belangrikste omdat jy wat kan en moet sorg, God se hande en ore en oë is.
Die vraag is: Sien ons die nood raak?