Back to Top

Kom vier die fees van die lewe!

Download Audio:

Datum:
2019-09-15
Scripture:
Jesaja 25:1-12
Speaker:
Sermon Notes:
Die Here nooi ons om deur die oë van sy profeet 'n uitsig te kry op die berg "Sion" - die openbaring van sy oorwinningsfees aan die voleinding van alle tye!

1.   Dis verlossingsfees!
  • Die vyande is oorwin!
  • Die "doek" het Hy verwyder ...
2.   Dis 'n feesmaal van die lewe!
  • Die laaste vyande, die dood, is vernietig.
  • Ons kan vandag die fees vier, omdat daar ook 'n ander berg was - Golgota waar Hy vir ons die lewe verwerf het!
  • Nagmaal is die fees waarop ons dié lewe vier en gevoed word terwyl ons wag ... (HK 22:58)