Back to Top

God gee Sy Gees en Sy Woord – só leer ons getuig!

Download Audio:

Datum:
2019-09-22
Scripture:
Handelinge 19:1-10
Speaker:
Sermon Notes:

Hoe is dit vir ons moontlik om getuies van Jesus Christus te wees?

Hoe getuig ‘n mens van Hom by jou werk, in jou familie of in jou woonbuurt?

Hoe word ons dissipels wat dissipels maak?

Dis een vraag waarmee ons baie stoei. Ons hoor die heeltyd dat ons dit moet doen, maar hóé kry mens dit reg?

In Handelinge 19:1-10 sien ons hoe ‘n klein groepie, oningeligte en onseker dissipels, in ‘n oorweldigende wêreldstad, met sy talle kulture en godsdienste groei tot kragtige getuies van Jesus Christus – soveel dat ‘n hele bevolking binne 2 jaar die evangelie hoor!

Hoe gebeur dit?

Wat beteken dit vir die manier waarop ons “kerk” is?