Back to Top

Hou jou eerste liefde vir God in stand.

Download Audio:

Datum:
2019-09-29
Scripture:
Openbaring 2:1-7
Speaker:
Sermon Notes:
Ons is geneig om soms van 'n goeie gemeente te praat. Wat sou ons daarmee kon bedoel?
 
Uit die briewe aan die sewe gemeentes hoor ons positiewe aspekte van die gemeentes, tog is daar ook 'n maar!

'n Maar gerig aan die gemeente, maar tog ook gemeentes!

Die oproep is duidelik - luister na wat die Gees sê - dit kom sewe maal voor!

Die oproep om te luister kom uit liefde ons tot voordeel.

Om uit liefde te dien gaan nie oor OF ons doen en OOR dinge wat os doen nie, maar HOE ons dinge in die kerk doen.

Efesiërs kry 'n goeie rapport, maar hulle eerste liefde is weg. Die hart is uit hulle doen.

Ons staan daarin gewaarsku.